Ligging in Letland | Wapen |
Vlag | |
Land | Letland |
Koördinate | 57°15′N 22°36′O / 57.250°N 22.600°O |
Stigting | 1231 (eerste verwysing) |
Stadstatus | 1917 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 7,8 vk km |
Hoogte bo seevlak | m |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2016) | 10 377 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 330,38/vk km |
Tydsone | UTC +2 (OET) |
- Somertyd | UTC +3 (OEST) |
Burgemeester | Aivars Lācarus |
Amptelike Webwerf | www.talsi.lv |
Talsi (Duits: Talsen, Lyfs: Tālsa) is 'n stad in die weste van Letland, in die streek Koerland (Letties: Kurzeme). Daar word na die stad verwys as die "pêrel van Koerland" of as die "stad van nege heuwels". In 2016 het Talsi 'n bevolking van 10 377 gehad.[1]