Tamarinde | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | Tamarindus |
Spesie: | T. indica
|
Binomiale naam | |
Tamarindus indica L.
|
Die Tamarinde (Tamarindus indica) is 'n middelgroot tot groot boom wat voorkom in die Zambeziriviervallei en die kusgebiede van suidelike Mosambiek. Die peule is gerond en word as spesery gebruik.