Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Telepinoe

Telepinoe
Koning van die Hetiete
Bewind c. 1530-'25 v.C.
(middelchronologie)
Voorganger Hoezzija I
Opvolger Tahoerwaili
Gade Istaparija[1]
Kinders Harapseki

Telepinoe of Telipinoe was die laaste koning van die Hetitiese Ou Koninkryk. Hy het sowat 25 jaar lank regeer, van omstreeks 1525-'00 v.C. (middelchronologie).[2]

Aan die begin van sy bewind was die Hetitiese Ryk verklein tot sy kerngebiede, want dit het reeds lank tevore sy oorwonne gebiede van vorige heesers soos Hattoesili I en Moersili I verloor. Die ryk het gestrek tot Arzawa in die weste, Mitanni in die ooste, die Kaskiërs in die noorde en Kizzoewatna in die suide.[3]

  1. The Transjordanian Palimpsest: The Overwritten Texts of Personal Exile deur Jeremy M. Hutton
  2. Redakteurs. "Telepinus: Hittite king", in Encyclopaedia Britannica. Besoek op 29 April 2022.
  3. Birgit Brandau, Hartmut Schickert: Hethiter Die unbekannte Weltmacht

Previous Page Next Page






ተለፒኑ AM تيلبينو Arabic تيلبينو ARZ Telepinus Catalan Telipinu (König) German Τεπιλίνου Greek Telipinu English Telepinu Spanish Telepinu EU تلیپینوس FA

Responsive image

Responsive image