Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Tempera

Duccio se Madonna en kind, tempera en goud op hout (1284)

Tempera is 'n soort verf wat uit kleurpigment en 'n wateroplosbare emulsie (dikwels eiergeel of 'n ander soortgelyke materiaal) bestaan. Dit is 'n verf wat vinnig droog word en lank hou: daar is steeds voorbeelde uit die eerste eeue na Christus wat steeds bestaan. Daar word dikwels na werke wat met hierdie medium geskep is, ook as "tempera" verwys. Tempera was een van die gewildste en algemeenste tegnieke tot na die 16de eeu, waarna olieverf se gewildheid toegeneem het.


Previous Page Next Page






تمبيرا Arabic تمبرا ARZ Tempera AZ Тэмпера BE Темпера Bulgarian টেম্পেরা Bengali/Bangla Tempera BR Tempera BS Pintura al tremp Catalan Tempera Czech

Responsive image

Responsive image