Tetiaroa Inheemse naam: Teti'aroa | |
---|---|
Tetiaroa uit die lug gesien. | |
Geografie
| |
Ligging | Stille Oseaan |
Koördinate | 17°0′S 149°33′W / 17.000°S 149.550°W |
Argipel | Geselskapseilande
|
Administrasie | |
Sien teks. | |
Oorsese gebied | Frans-Polinesië
|
Tetiaroa is ’n atol in private besit in die Bowindse Eilande van die Geselskapseilande in Frans-Polinesië, ’n Franse oorsese gebied in die Stille Oseaan. Dit was eens die speelplek van die koninklikes van Tahiti en het later veral bekend geword nadat Marlon Brando dit in die 1960's gekoop het.