| |||||||
Gestig | 12 Desember 2003 (as Tiger Airways) | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Laaste vlug | 25 Julie 2017 (smelt saam met Scoot) | ||||||
Hoofspille | Lughawe Singapoer Changi | ||||||
Vlootgrootte | 31[1] | ||||||
Bestemmings | 35 | ||||||
Hoofkantoor | Changi, Singapoer | ||||||
Sleutelpersone | Lee Lik Hsin (H.U.B.) | ||||||
Webwerf | www.tigerair.com |
Tiger Airways Singapore Pte Ltd, wat as Tigerair handel gedryf het, was 'n laekosteredery met sy hoofkwartier in Singapoer. Dit het vlugte aangebied na plaaslike bestemmings in Suidoos-Asië, Australië, China en Indië vanaf sy belangrikste basis by Lughawe Singapoer Changi.
Sy hoofkantoor was in die Honeywell-gebou in Changi, Singapoer,[2] en was 'n volfiliaal van Tiger Airways Holdings.
Tigerair het die CAPA "Laekostelugredery van die Jaar"-toekenning in 2006 en 2010 ontvang.