Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Tigray-streek

Vlag van die Tigray-streek
Ligging van die Tigray-streek in Ethiopië
'n Landskap by Gheralta, een van die vier of vyf plekke in Tigray met 'n konsentrasie klipkerke.

Die Tigray-streek (ክልል ትግራይ kilil Tigrāy) is die mees noordelike van die nege etniese streke (kililat) van Ethiopië. Tigray is die tradisionele tuiste van die volkere Tigray, Erob en Kunama. Tigra staan ook bekend as Streek 1 ingevolge die federale Grondwet. Die hoofstad is Mekelle, wat ook bekendstaan as die Noorderster.

Tigray word in die noorde begrens deur Eritrea, in die weste deur Soedan, en die Amhara-streek in die suide en suidweste. Buiten Mek’ele, is ander vername stede in Tigray onder meer Hawzen, Abiy Addi, Adigrat, Adwa, Aksum, Humera, Korem, Maychew, Qwiha, Shire (Inda Selassie), Wukro en Zalambessa. Ook die geskiedkundig belangrike dorp Yeha is in die streek geleë.


Previous Page Next Page






ትግራይ ክልል AM إقليم تغراي Arabic تيجراى ARZ Rehiyon Tigray BCL Тыграй BE Тиграй (регион) Bulgarian Tigrae BR Tigre (regió) Catalan Tigraj Czech Tigray Danish

Responsive image

Responsive image