Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Toerleier

'n Toerleier spreek besoekers by Paul Revere se graf in Boston, VSA toe.

'n Toerleier of toergids verskaf inligting en bystand aan mense op georganiseerde toere, individue kliënte en opleidingsinstansies by religieuse en historiese plekke, museums en by ander plekke van belang.[1] Hulle het (normaalweg) 'n erkende nasionale of plaaslike toeriste-kwalifikasie. Diploma (3 jaar)NQF-360 Krediete)nodig.

  1. On the Job: A Seasoned Tour Guide Tells All Geargiveer 24 Maart 2010 op Wayback Machine, JobMonkey.com.

Previous Page Next Page