Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Toneelstuk

'n Vertoning van Macbeth in 2018.

'n Toneelstuk of drama word geskryf deur 'n toneelskrywer of dramaturg en is 'n vorm van die letterkunde wat amper altyd uit dialoog tussen die karakters bestaan. Oor die algemeen is 'n toneelstuk bedoel om opgevoer te word, in plaas van net gelees te word. Baie mense, en veral skoliere, sal egter toneelstukke slegs lees of bestudeer, veral meer klassieke toneelstukke soos dié van William Shakespeare. Dus kan die term "toneelstuk" gebruik word om na die geskrewe werke van die toneelskrywers of na die volledige verhoogopvoering te verwys.


Previous Page Next Page






مسرحية Arabic Obra de teatru AST Pyes AZ Dula BCL П’еса BE П’еса BE-X-OLD Пиеса Bulgarian নাট্য Bengali/Bangla Зүжэг BXR Espectacle dramàtic Catalan

Responsive image

Responsive image