Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Tortonium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Kwartêr Pleistoseen Gelasium jonger
Neogeen Plioseen Piasensium 2,588–3,600
Zancleum 3,600–5,332
Mioseen Messinium 5,332–7,246
Tortonium 7,246–11,608
Serravallium 11,608–13,65
Langhium 13,65–15,97
Burdigalium 15,97–20,43
Aquitanium 20,43–23,03
Paleogeen Oligoseen Chattium ouer
Die verdeling van die Neogeen (IKS).

Die Tortonium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Neogeen (serie/epog Mioseen). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die tydperk was van sowat 11,6 tot 7,24 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Serravallium en gevolg deur die Messinium.

  1. Gradstein et al. (2012)

Previous Page Next Page






التورتوني Arabic Tortonianu AST Tortonià Catalan Tortonium German Τορτόνια βαθμίδα Greek Tortonian English Tortoniano EO Tortoniense Spanish Tortoniar EU تورتونین FA

Responsive image

Responsive image