Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Tosca

Tosca
Gehug
Tosca is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Tosca
Tosca
 Tosca se ligging in Noordwes
Koördinate: 26°7′37″S 23°46′30″O / 26.12694°S 23.77500°O / -26.12694; 23.77500
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikDr. Ruth Segomotsi Mompati
MunisipaliteitKagisano-Molopo
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.5%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense0.8%
 • Swart mense97.9%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Tswana96.4%
 • Afrikaans1.5%
 • Engels0.6%
 • Ander1.5%
Poskode (strate)
8618
Poskode (posbusse)
8618
Skakelkode053

Tosca is 'n nedersetting in die Dr Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit van die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika.

Dit was voorheen die setel van die Molopo Plaaslike Munisipaliteit,[1] totdat dit saamgesmelt het om die Kagisano-Molopo Plaaslike Munisipaliteit te word in 2011.[2] Tosca is in privaatbesit.[3] Die R378-streeksroete verbind Tosca met sy buurdorpe: Seniac en Voorspoed.

  1. "Molopo Local Municipality" (in Engels). GCIS Contact information. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Februarie 2014. Besoek op 12 September 2013.
  2. "Amalgamation process of Kagisano-Molopo now complete". Suid-Afrikaanse Regering se aanlyn-webblad. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Augustus 2012. Besoek op 12 September 2013.
  3. "Tosca" (in Engels). Toerisme Noordwesprovinsie. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Oktober 2014. Besoek op 12 September 2013.

Previous Page Next Page






Tosca (Südafrika) German Tosca, North West English Tosca NSO ITosca, INyakatho-Ntshonalanga ZU

Responsive image

Responsive image