Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Trondheimsfjord
Die Trondheimsfjord'n Kusvuur in die Trondheimsfjord
Die Trondheimfjord (Noors: Trondheimsfjorden) is die derde langste fjord van Noorweë met 'n lengte van 130 kilometer. Die fjord was reeds in die Wiking-tydperk 'n beduidende waterweg.