Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Tulband
Harjit Singh Sajjan, die Minister van Nasionale Verdediging van Kanada dra 'n Sikh-tulband. Die tulband is een van die mees erkende simbole van die Sikh-gemeenskap.Hassan Rohani, die President van Iran dra 'n tulband.Kanadese premier Justin Trudeau dra 'n tulband. Die dra van ander kulture se klere deur Westerlinge word deur sommige as rassisties beskou.
Die dra van tulbande is algemeen onder Sikhs, insluitend vroue.[2] Die hoofbedekkings dien ook as 'n godsdienstige wyding, insluitend onder Shia-moslems.[3]