Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


UCI

UCI
Kenteken van die UCI
Kenteken van die UCI
Franse naam Union Cycliste Internationale
Land wêreldwyd
Sportsoorte Padfiets, Baanfiets, Bergfiets, Cyclo-Cross, BMX, Parafietsry, Trials, Binnehuise fietsry
Gestig op 14 April 1900
Gestig in Parys, Frankryk
President David Lappartient
Konfederasies ACC, UEC, OCC, COPACI, CAC
Setel Aigle, Switserland
Affiliasie Internasionale Olimpiese Komitee
Amptelike tale Frans
Amptelike webwerf uci.org

Die Internasionale Fietsryfederasie (amptelik in Frans: Union Cycliste Internationale, afgekort UCI) is op 14 April 1900 gestig om fietsry te organiseer en te bevorder. Die UCI se hoofkantoor is in Aigle, Switserland geleë.

Die stigterslande was:

  • België
  • Frankryk
  • Italië
  • Switserland
  • Verenigde State van Amerika

Previous Page Next Page