Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


UMgungundlovu-distriksmunisipaliteit

Suid-Afrika uMgungundlovu
Kaart van Suid-Afrika wat uMgungundlovu in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC22
Plaaslike munisipaliteite Impendle, Mkhambathini, Mpofana, Msunduzi, Richmond, uMngeni, uMshwathi
Hoofstad Pietermaritzburg
Burgemeester Yusuf Bhamgee (ANC)
Grootste tale Zoeloe, Engels
Oppervlakte 9 513 km²
Bevolking 1 017 763 (2011)

Die uMgungundlovu-distriksmunisipaliteit is een van die 10 distriksmunisipaliteite in KwaZulu-Natal. Die setel van die munisipaliteit is in Pietermaritzburg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied Zoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC22.


Previous Page Next Page