Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Uppsala

Uppsala

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Swede Swede
 Landskap Uppland
 Län Uppsala
 Koördinate 59°51′N 17°39′O / 59.850°N 17.650°O / 59.850; 17.650
 Stigting (eerste verwysing) 1070
 Stadstatus 1302
 Oppervlakte:  
 - Totaal (kommun) 2 234,33 vk km[1]
 Hoogte bo seevlak 15 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2023) 245 329[2]
 - Bevolkingsdigtheid (kommun) 109,8/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Klimaat  
 - Tipe Gematigde klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 6,5 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie −2,7 / 17,7 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 575,6 mm
 Amptelike webwerf www.uppsala.se

Uppsala (Sweeds: [ˈɵpːˌsɑːla], ) is 'n stad in die huidige Sweedse län Uppsala en die historiese provinsie (Sweeds: landskap) Uppland. Uppsala dien as die administratiewe hoofstad van sowel die län asook die gelyknamige munisipaliteit (Sweeds: kommun).

Die domkerk van Uppsala soos gesien vanaf Uppsala Slott

Uppsala is ten opsigte van sy bevolking die vierde grootste stad in die land ná Stockholm, Gotenburg en Malmö met 'n oppervlakte van 2 234,33 vierkante kilometer en 'n bevolking van 245 329 (2023). Dit is in administratiewe opsig in sewe stadsdistrikte verdeel.

Uppsala staan veral bekend vir sy universiteit, die Universiteit van Uppsala wat in 1477 as die twee tersiêre instelling in Skandinawië na die destydse Deense Lund (1425; later Lund Universiteit) gestig is.

  1. (en) "Square kilometre by region, type of area and year". Statistiek Swede. 2024. Besoek op 11 Mei 2024.
  2. (sv) "Folkmängd och befolkningsförändringar – Kvartal 4, 2023". Statistiek Swede. 22 Februarie 2024. Besoek op 11 Mei 2024.

Previous Page Next Page






ኡፕሳላ AM Uppsala AN أوبسالا Arabic أوپصالا ARY اوبسالا ARZ Uppsala AST Uppsala AZ Упсала BE Упсала BE-X-OLD Упсала Bulgarian

Responsive image

Responsive image