Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Ur-Nammu

Ur-Nammu
Koning Ur-Nammu, stigter van die Derde Dinastie van Ur, op ’n silinderseël.
Koning Ur-Nammu, stigter van die Derde Dinastie van Ur, op ’n silinderseël.
Bewind c. 2112-2094 v.C.
Voorganger Utu-hengal
Opvolger Shulgi
Kinders Shulgi
Koningshuis Derde Dinastie van Ur
Ur-Nammu het die Groot Ziggoerat van Ur laat bou.
Ur-Nammu se wydingstablet vir die Tempel van Inanna in Uruk.[1] Dit lui: "Vir sy dame Inanna, Ur-Nammu die magtige man, koning van Ur en koning van Sumer en Akkad".

Ur-Nammu (of Oer-Nammoe, Ur-Namma, Ur-Engur, Ur-Gur; Sumeries: 𒌨𒀭𒇉; bewind omstreeks 2112-2094 v.C., middelchronologie) het die Sumeriese Derde Dinastie van Ur in Suid-Mesopotamië gestig nadat die streek verskeie eeue lank onder Akkadiese en Goetese heerskappy was. Sy groot prestasie was om ’n staat op te bou en hy word veral onthou vir sy regskode, die Kode van Ur-Nammu, die oudste bewaarde voorbeeld ter wêreld. Sy titels was "koning van Ur" en "koning van Sumer en Akkad".

  1. Enderwitz, Susanne; Sauer, Rebecca (2015). Communication and Materiality: Written and Unwritten Communication in Pre-Modern Societies (in Engels). Walter de Gruyter GmbH & Co KG. p. 28. ISBN 978-3-11-041300-7.

Previous Page Next Page






ኡር-ናሙ AM أور نمو Arabic اور نمو ARZ اورنامو AZB Ур-Наму BE Ur-Nammu Catalan Urnammu Czech Ur-Nammu Danish Ur-Nammu German Ουρ Ναμμού Greek

Responsive image

Responsive image