Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Vaalbruinlewerik

Vaalbruinlewerik
'n Vaalbruinlewerik in die Nossob-rivierbedding, Kgalagadi
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. africanoides
Binomiale naam
Mirafra africanoides
Smith, 1836
verspreiding
Sinonieme

Calendulauda africanoides

Die Vaalbruinlewerik (Calendulauda africanoides) is 'n algemene amper-endemiese standvoël in Kalaharibossieveld, breëblaarboomveld, savanne en doringveld. Die voël is 14 – 16 cm groot en weeg 21 - 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Fawn-coloured Lark.

  1. BirdLife International (2008). Mirafra africanoides. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 11 Mei 2009.

Previous Page Next Page