Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Valiha
’n Malgas met ’n valiha.’n Wiegeliedjie wat op die valiha gespeel word.
Die valiha is ’n buisagtige musiekinstrument van Madagaskar soortgelyk aan ’n siter. Dit word van ’n spesie plaaslike bamboes gemaak en beskou as die land se "nasionale instrument".[1] Die term word ook gebruik vir ’n paar verwante instrumente van verskillende vorms en materiale.[2]
Benewens ontspanningsmusiek word die valiha ook gebruik vir rituele musiek om geeste op te roep.[3]