Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Vampier

'n Makabere vonds is in die Suid-Bulgaarse stad Sozopol gemaak - 'n 13de of 14de eeuse teraardebestelling van 'n man op die ouderdom tussen 35 en 40 jaar, wat blykbaar met 'n ploegskaar in sy skouer (die oranje voorwerp op die foto) tot sy graf "beperk" is[1]
Gedenkplaat vir Friedrich-Wilhelm Murnau se ekspressionistiese stomfilm Nosferatu, wat in 1921 ontstaan het, op die markplein van die Duitse Oossee-hawestad Wismar, Mecklenburg-Voorpommere
Bela Lugosi het in 1931 die hoofrol in die rolprent Dracula vertolk
Manneken Pis in die Belgiese hoofstad Brussel met Dracula-kostuum

Vampiere (afgelei van die Serwiese vampir) is volgens die mitologie en volksverhale nagtelike wesens, meestal opgewekte menslike lyke, wat die bloed van mense en diere suig en oor bonatuurlike vermoëns beskik. Hierdie vermoëns varieer na gelang van die verskillende kulture en mites, waarin vampiere voorkom. Soms tree vampiere ook in nie-menslike gedaantes soos demone en diere op (byvoorbeeld vlermuise, honde en spinnekoppe).

Byna die hele spektrum van mitologiese elemente is in die moderne vampierliteratuur ingebring - godsdiens en die strewe na ewige jeug en onsterflikheid, bloed (as 'n simbool van lewenskrag), fisiese en estetiese aantreklikheid, liefde, seksualiteit en erotiese verhoudings.[2] Daarnaas behandel die genre aanhoudende onderliggende vrese - soos dié om lewendig begrawe te word.

  1. Daily Mail, 6 September 2013: Unearthed: The Medieval 'vampire' skeleton buried with an iron stake through its chest to stop it waking up at the witching hour. Besoek op 9 Mei 2020
  2. Planet Wissen: Fabelwesen - Vampire. Besoek op 9 Mei 2020

Previous Page Next Page






Ахәарҭлаӷь AB Fæmpīr ANG مصاص دماء Arabic ڤومپير ARY Vampiru AST Vampir AZ Вампир BA Buringkantada BCL Вампір BE Вампір BE-X-OLD

Responsive image

Responsive image