Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Vegkuns

'n Judo-gooi.

Met vegkuns verwys mens na enige stelsel wat die vaardighede en tegnieke van 'n liggaamlike geveg met 'n opponent formaliseer. Daarby kan dit om reël- of onderrigsisteme handel. Die inhoud gaan daarby deelsgewys vanuit die rein praktiese bestek en omvat verdere aspekte soos filosofie, kultuur, religieuse elemente, denkwyses, alledaagse lewe en gesondheid.


Previous Page Next Page