Virginia Gregg

Virginia Gregg
Geboorte (1916-03-06)6 Maart 1916
Sterfte 15 September 1986 (op 70)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Virginia Gregg (6 Maart 1916 – 15 September 1986) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Operation Petticoat (1959) en in die televisiereekse Mod Squad (1968), Emergency! (1972), en Police Story (1973).


Virginia Gregg

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne