![]() | |
Tipe: | Publiek |
---|---|
Gestig: | 1993 |
Hoofkwartiere: | Midrand, Suid-Afrika |
Sleutelfigure: | Shameel Joosub (Groep-HUB) |
Area bedien: | DRK, Lesotho, Mosambiek, Suid-Afrika en Tanzanië |
Intekenaars: | 23,5 miljoen (![]() |
Industrie: | Telekommunikasie |
Produkte: | Selfoondiens |
Omset: | 2006: R34,0 miljard ZAR (![]() |
Netto inkomste: | 2006: R5,13 miljard ZAR (![]() |
Dividende: | 2006: R4,5 miljard ZAR (![]() |
Webtuiste: | www![]() |
Jaareinde is 31 Maart |
Vodacom is 'n Suid-Afrikaans-gebaseerde mobiele telekommunikasie-maatskappy, en was die eerste van sy soort in Suid-Afrika. Vodacom is in kompetisie met vier ander selfoonmaatskappye in Suid-Afrika, naamlik MTN, Cell C, Telkom Mobile en Virgin Mobile. Dit is ook die voorste sellulêre diensverskaffer in Suid-Afrika met meer as 23 miljoen intekenaars. Vodacom was ook die eerste diensverskaffer om 'n 3G-netwerk in Suid-Afrika bekend te stel, en die maatskappy bied ook HSDPA.
Vodacom is deel van die globale Vodafone-selfoonreus.
Vodacom bied GSM-dienste in:
Die maatskappy verskaf dekking op Kilimanjaro wat die tweede hoogste piek op aarde is wat deur GSM gedek word.