Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Voorstad

Tipiese indeling van 'n Amerikaanse voorstad.

'n Voorstad is 'n behuisingsplek wat teen die kant van 'n groter sentrale stad geleë is. Die verskil tussen 'n buitewyk en 'n voorstad is dat 'n voorstad bestuurlik onafhanklik is en dus buite die stadsgrense lê.

Voorstede loop gewoonlik aaneen met die stad en word deur sommige as deel van die stad gesien. In Suid-Afrika word die term egter gebruik om stede in kleiner gebiede te verdeel, maar die munisipale bestuur berus steeds by die groter stad.


Previous Page Next Page






Underburg ANG ضاحية Arabic Suburbiu AST Şəhərətrafı zona AZ Биҫтә BA Ronang suburbano BCL Прадмесце BE Прадмесьце BE-X-OLD Предградие Bulgarian শহরতলি Bengali/Bangla

Responsive image

Responsive image