Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Vooruitskatting

Vooruitskatting in ekonomie behels die bepaling van die verwagte waarde van 'n ekonomiese grootheid in die toekoms. Ekonometrie word dikwels ingespan om vooruitskattings o.g.v. historiese verwantskappe te bepaal, maar daar word ook van meer eenvoudige tegnieke (insluitend leidende aanwysers) gebruik gemaak.

Vooruitskatting speel nie alleen 'n vername rol in die neem van sakebesluite nie, maar is ook belangrik vir beleidsvormers. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank volg 'n beleid van inflasieteikening, wat vereis dat die Bank 'n akkurate vooruitskatting van toekomstige inflasiesyfers moet hê.


Previous Page Next Page






تنبؤ Arabic Qabaqcadan görmək AZ Прогнозиране Bulgarian Prognose Danish Vorhersagemodell German Forecasting English Pronóstico (estadística) Spanish Prognoos ET پیش‌گویی FA Ennustaminen Finnish

Responsive image

Responsive image