Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Walrus

Walrus
Walrus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Odobenidae
Spesie:
O. rosmarus
Binomiale naam
Odobenus rosmarus

Die walrus (Odobenus rosmarus) is 'n groot seesoogdier wat tot die superfamilie Pinnipedia van die roofdierorde Carnivora behoort.

Daar is twee subspesies:

Die walrus is die enigste lewende spesie van die familie Odobenidae wat fossiel sedert die middel-mioseen bekend is (14 mj). Hierdie familie het uit twee subfamilies bestaan, die Odobeninae wat naas die huidige walrus ses ander genera bevat het en die Dusignathinae wat vier genera bevat het.[1]

Dit is 'n groot dier wat 1 000 kg swaar kan word. Dit het paddavoete, 'n kort snoet, klein oogies, snorbaarde en groot slagtande en hulle hare is kaneelbruin van kleur. Die mannetjie het spesiale lugsakke wat gebruik word om 'n klokagtige geluid te maak. Beide mans en vrouwens het slagtande wat vir verdediging gebruik word of om deur die ys te hak of hulle uit die water op te hys. Hulle vreet skulpdiere soos mossels en ander bentiese organismes wat met hul snorbaard opgespoor word. Daar is ongeveer 250 000 walrusse in die wêreld waarvan meer as 200 000 in die Stille Oseaan. Dié getalle het herstel nadat daar minder op julle gejag is.[2]

  1. "seaworld" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Julie 2015. Besoek op 15 Januarie 2017.
  2. "defenders" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2019.

Previous Page Next Page






Horshwæl ANG فظ (حيوان) Arabic فظ ARZ Odobenus rosmarus AST Lempol (Odobenus rosmarus) AVK Morj AZ مورژ AZB Морж BE Морж BE-X-OLD Морж Bulgarian

Responsive image

Responsive image