Watsonia | |
---|---|
Watsonia borbonica | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Tribus: | Watsonieae |
Genus: | Watsonia Mill. |
Spesies | |
Sinonieme | |
Watsonia is 'n genus van meerjarige, knolplante wat tot die familie Iridaceae hoort. Watsonia's is inheems aan Suid-Afrika, Lesotho en Eswatini. Die genus is vernoem na Sir William Watson, 'n Britse botanikus uit die 19de eeu.