Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Wegraping

Een in die bed
Een in die meul
Een in die veld
Jan Luyken se drieledige illustrasie van die wegraping.

Die wegraping is 'n ideologie of geloof dat Jesus sy uitverkorenes in die geheim van die Aarde gaan wegneem terwyl die nie-gelowiges sal agterbly. Die woord "wegraping" kom glad nie in die Bybel voor nie, maar word soms gebruik om die wederkoms te beskryf.

Na die sogenaamde wegraping volg 'n periode van 7 jaar van verdrukking waarna Jesus vir 'n tweede keer kom. Diegene wat deur die 7 jaar verdrukking gaan kry dus 'n tweede kans om gered te word.


Previous Page Next Page






نشوة الطرب Arabic Pagtiripon kan mga Gadan asin Buhay BCL Грабването Bulgarian Rapte Catalan Vytržení Czech Bortrykkelsen Danish Entrückung German Rapture English Arrebatamiento Spanish Oramendu EU

Responsive image

Responsive image