Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Weiding

Weiding in Switserland.

Weiding is 'n landbougewas wat as voedsel vir vee verbou word.

Daar word tussen natuurlike en aangeplante weiding onderskei, en aangeplante weiding kan inheems of uitheems wees.

Daar word gewoonlik gepoog om die weidingsproduksie te maksimaliseer waarby die grondvrugbaarheid, die reënval, die keuse van die weidingsgewas en die tipe dier belangrike faktore is om te bepaal wat die beste bemesting met makrovoedingstowwe is.[1] By die gewaskeuse speel die verskil tussen gematigde C3-gewasse soos raaigras of langswenkgras en tropiese C4-gewasse soos oulandsgras 'n belangrike rol.

  1. Dirk Coetzee, Suzette Smalberger. "Aangeplante weiding: die ABC van NPK". Veeplaas. 5 (7).{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)

Previous Page Next Page






Prau AN مرعى Arabic Otlaq AZ Woad BAR Ganīkla BAT-SMG Паша BE Паша BE-X-OLD Пасище Bulgarian Pašnjak BS Prat de pastura Catalan

Responsive image

Responsive image