Ligging in Engeland | Sint Peter kerk |
Kaart in 1921 | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Graafskap | West Midlands |
Bynaam | W'ton, Wolves, Wolvo |
Leuse | Out of darkness cometh light |
Koördinate | 52°35′N 2°8′W / 52.583°N 2.133°W |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 69,44 vk km |
Hoogte bo seevlak | ? m |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 236 000 |
Tydsone | GMT |
- Somertyd | GMT +1 |
Amptelike Webwerf | www.wolverhampton.gov.uk |
Wolverhampton (uitgespreek /ˌwʊlvərˈhæmptən/) is 'n stad in Sentraal-Engeland (in die Verenigde Koninkryk), wes van Birmingham, met 'n bevolking van omtrent 236 000 in 2006.