Yei | |
---|---|
Stad | |
![]() 'n Tipiese straattoneel in Yei in 2010 | |
Koördinate: Luafout in package.lua op reël 80: module 'Module:ISO 3166/data/SS' not found | |
Land | ![]() |
Staat | Sentraal Ekwatoria |
County | Yei-rivier |
Bevolking | |
• Totaal | 185 000 |
Yei is 'n medium-grootte stad in die suidweste van Suid-Soedan met 'n bevolking van 185 000. Dit is 'n besigheidsentrum naby aan die grense met twee handelsvennote, Uganda en die Demokratiese Republiek van die Kongo, dus lok die stad handelaars en kliënte van al drie lande. Ivory Bank en Kenia Commercial Bank besit takke in die stad.