Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Zajatsji-eiland

Zajatsji-eiland
Inheemse naam: Заячий остров
Die ligging van Zajatsji-eiland (no. 9 op die kaart)
Die ligging van Zajatsji-eiland (no. 9 op die kaart)
Geografie

Ligging Golf van Finland

Administrasie
Vlag van Rusland Rusland
Stad Sint Petersburg

Die Fort van Petrus en Paulus op Zajatsji-eiland.

Zajatsji-eiland (Russies: За́ячий остров, Zajatsji ostrof), wat vertaal kan word as "Haaseiland", is ’n eiland in Sint Petersburg, Rusland, wat in die breedste deel van die Newarivierdelta lê. Dit word van Petrogradski-eiland in die noorde geskei deur die Kronwerkski-straat en daarmee verbind deur die Kronwerkski- en die Ioannofski-brug.[1]

Die eiland bied ’n prentjiemooi uitsig op die stad se historiese sentrum en die Newa.[2]

  1. Bondarchuk, E. A.; Yudin, P. Y. "Zayachy Island". Saint Peterburg Encyclopaedia. URL besoek op 2009-06-19.  Geargiveer 13 November 2007 op Wayback Machine
  2. Hodouchi, Ayano (10 Junie 2009). "Fantasy Island". Moscow News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2009. Besoek op 19 Junie 2009. {{cite news}}: Cite has empty unknown parameter: |coauthors= (hulp)

Previous Page Next Page