Broodpalms Zamiaceae | |
---|---|
Jozinibroodboom (E. senticosus) in die Pretoria Botaniese Tuin | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Zamiaceae Horan.
|
Genera | |
Zamiaceae, die broodpalmfamilie, is 'n sikadeefamilie wat tot die orde Cycadales behoort. Die sikadee-orde het reeds 235 tot 65 miljoen jaar gelede gefloreer. Wêreldwyd is daar 150 oorlewende spesies waarvan 40 in Suider-Afrika voorkom en 35 boomgrootte kan bereik.