Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Zosterops

Zosterops
'n Kaapse glasogie (Zosterops capensis)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Zosteropidae (betwis)
Genus:
Zosterops

Spesies

Ongeveer 75, sien teks.

Zosterops is 'n genus van voëls in die familie van witogies (Zosteropidae). Ongeveer 75 spesies, wat reg oor die wêreld voorkom, behoort aan die genus.[1][2]

Spesies in die genus is klein tropiese sangvoëls wat 8 – 15 cm lank word. Hul mees kenmerkende eienskap is die opvallende ring van wit veertjies om die oog, hoewel dit by sommige spesies ontbreek.

  1. Gill, F.; Wright, M.; Donsker, D. "Zosterops". IOC World Bird Names. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2020. Besoek op 18 Julie 2010.
  2. (en) Jønsson, Knud A. & Fjeldså, Jon, 2006. A phylogenetic supertree of oscine passerine birds (Aves: Passeri). Zoologica Scripta 35(2):149–186.

Previous Page Next Page






حزامي العين Arabic حزامى العين ARZ Drozba (Zosterops) AVK Zosterops BR Zosterops Catalan Zosterops CEB Zosterops Czech Zosterops German Zosterops English Zosterops Spanish

Responsive image

Responsive image