Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Land | Nederland![]() |
---|---|
Geleë in administratiewe eenheid | Suid-Holland![]() |
Geografiese ligging | 52°1′12″N 4°36′53″E![]() |
Die Zuidplaspolder is 'n polder in Wes-Nederland, noordoos van Rotterdam.[1] Dit bereik 'n diepte van 6.76m onder gemiddelde seevlak. Dit maak dit, saam met Lammefjord in Denemarke, die laagste punt van Wes-Europa en die Europese Unie.