Zygaenidae | |
---|---|
Cyclosia papilionaris, vroulik | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Arthropoda |
Klas: | Insecta |
Orde: | Lepidoptera |
Superfamilie: | Zygaenoidea |
Familie: | Zygaenidae Latreille, 1809 |
Tipespesie | |
Sphinx filipendulae (Linnaeus, 1758)
| |
Subfamilies | |
Die Zygaenidae-motte is 'n familie van Lepidoptera. Die meerderheid zygaeniede is tropies, maar hulle word nietemin redelik goed in gematigde streke verteenwoordig.
Al 43 spesies Australiese zygaeniede behoort tot die tribus Artonini. Die enigste nie-endemiese spesie in Australië is Palmartona catoxantha, 'n Suidoos-Asiatiese plaagspesie wat vermoedelik reeds in Australië teenwoordig is of waarskynlik binnekort sal opdaag.[1]