1 results found for: “crain_ford”.

Request time (Page generated in 0.5355 seconds.)

Lys van kultusrolprente

oorspronklike op 9 September 2013. Besoek op 13 April 2013. Alexander, Chris. "Lita Ford talks new album, and cult classic "HIGHWAY TO HELL"". Fangoria. Geargiveer...

Last Update: 2022-01-08T07:43:05Z Word Count : 32658

View Page View Rich Text Page View Plain Text Page

Main result

Lys van kultusrolprente

’n Kultusrolprent of kultusfliek is ’n rolprent met ’n kultusaanhang wat obskuur of ongewild by hoofstroomgehore is. Soms het die naam ook betrekking op prente wat deur groot ateljees uitgereik is wat met opset probeer om ’n kultusfliek te wees of wat deur hoofstroomgehore en -resensente aanvaar word. Die gehoor se reaksie én die fliek se inhoud bepaal wat ’n kultusprent is en wat nie. Die volgende lys prente is al kultusflieks genoem.


Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne