Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


2012 Europese Grand Prix

Die 2012 Formule Een Europese Grand Prix is op 24 Junie 2012 op die Valenciastraatbaan in Valencia, Spanje gehou. Dit was die agtste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Fernando Alonso in 'n Ferrari gewen.


Previous Page Next Page