Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Aa, Noord-Brabant

Aa
Die Aa by Beek en Donk
Die Aa by Beek en Donk
Die Aa by Beek en Donk
Oorsprong Meijel
Monding ’s-Hertogenbosch
Stroomgebied Vlag van Nederland Limburg en Noord-Brabant, Nederland
Lengte 67 km (42 myl)
Mondinghoogte 0 m
Gemiddelde afloop 11 m³/s (389 ft³/s)

Die Aa is 'n klein riviertjie in Nederland. Die rivier se oorsprong is naby Meijel in die suidoostelike provinsie Limburg, in Die Peel. Dit vloei noordwes deur die provinsie Noord-Brabant na ’s-Hertogenbosch, rofweg langs die Zuid-Willemsvaartkanaal. In ’s-Hertogenbosch, by die samevloei van die Aa en die Dommel, word die Diezerievier gevorm wat 'n paar kilometer verder in die Maas in vloei. Die hoofstede langs die loop van die Aa is Asten, Helmond, Veghel en ’s-Hertogenbosch.


Previous Page Next Page