Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Abraham Kriel

Ds. Abraham Kriel.
Die hotel wat die NG gemeente Dutoitspan op Kimberley gekoop en in 'n tehuis vir jong Christenmans omskep het.

Ds. Abraham Paul Kriel (die plaas Keerweder, Franschhoek, 1 Maart 1850Umkomaas, 9 Junie 1928) was predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en stigter van die Langlaagte-kinderhuis in Johannesburg wat ná sy dood sy naam gekry het. Ook die NG gemeente Kriel in Maraisburg is na hom genoem.


Previous Page Next Page








Responsive image

Responsive image