Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Addo

Addo
Addo is in Oos-Kaap
Addo
Addo
 Addo se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°34′S 26°41′O / 33.567°S 26.683°O / -33.567; 26.683
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitSondagsriviervallei
Oppervlak
 • Totaal2,65 km2 (1,02 vk. myl)
Bevolking
 (2011 [1])
 • Totaal6 239
 • Digtheid2 354/km2 (6 100/vk. myl)
Rasverdeling (2011 [1])
 • Wit mense0.5%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense41.4%
 • Swart mense56.7%
 • Ander1.1% [1]
Taal (2011 [1])
 • Afrikaans 47.4%
 • Xhosa 47.3%
 • Engels 2.4%
 • Ander 2.9%
Poskode (strate)
6105
Poskode (posbusse)
6105
Skakelkode042

Addo (ook bekend as Kommandokraal) is 'n klein nedersetting in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie lê op die R335 hoofweg en is ook 'n spoorweghalte op die hooftrajek vanaf Port Elizabeth na die noorde.

Dit is een van die ingange na die Addo-Olifant Nasionale Park. Die naam word ook gedra deur 'n spoorwegstasie, poskantoor en 'n brug. Dit is van Khoikhoi oorsprong en beteken waarskynlik "melkboskloof".[2]

  1. 1,0 1,1 1,2 Hoofplek Addo tydens 2011-sensus.
  2. Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internetargief. p. 52. Besoek op 28 Augustus 2013.

Previous Page Next Page






Addo, South Africa English ادو، کیپ شرقی FA Addo French Addo (Sudafrica) Italian Addo NSO Addo ST Addo TN I-Addo ZU

Responsive image

Responsive image