Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Afrikaanse Kinderensiklopedie

Kenteken van die Afrikaanse Kinderensiklopedie
Die Afrikaanse Kinderensiklopedie, Deel I van 1959; destyds uitgegee deur Nasionale Boekhandel Bpk.

Die Afrikaanse Kinderensiklopedie is 'n ensiklopedie wat vir Afrikaanssprekende kinders geskryf is, alhoewel enige persoon met Afrikaanse taalkennis dit dalk inligtend kan vind. Die ensiklopedie is onder redaksie van die Ensiklopedie-afdeling van die Nasionale Opvoedkundige Uitgewery Beperk (Nasou) saamgestel.

Die stof in die ensiklopedie is in die volgende hoofrubrieke ingedeel:

  • Lewensverhale
  • Die mens en sy bedrywighede
  • Die verhaal van Suid-Afrika
  • Aarde en heelal
  • Die diereryk
  • Die planteryk
  • Die mens: sy liggaam en verstand
  • Wondere van die wetenskap
  • Lande en volke

Previous Page Next Page








Responsive image

Responsive image