| |||||||
Gestig | 1977 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Hoofspille | Seychelle Int. Lughawe | ||||||
Lojaliteitsprogram | Etihad Guest | ||||||
Vlootgrootte | 7 | ||||||
Bestemmings | 4 | ||||||
Houermaatskappy | Regering van die Seychelle (60%) | ||||||
Sitkamer | Salon de Vallee de Mai (SEZ) | ||||||
Hoofkantoor | Seychelle Int. Lughawe Mahé, Seychelle | ||||||
Sleutelpersone | Manoj Papa (HUB),[1] Shelley Cole (HFB)[2] James Michel (President), France-Albert René (Stigter) | ||||||
Omset | VS$ 106,9 miljoen (2014)[3] | ||||||
Wins | VS$ 3,2 miljoen (2013)[3] | ||||||
Werknemers | 650 (2014)[3] | ||||||
Webwerf | www.airseychelles.com |
Air Seychelles is die nasionale lugredery van die Seychelle, met sy hoofkantoor op die eiendom van die Seychelle Internasionale Lughawe op die eiland Mahé.[4] Dit bedryf inter-eiland dienste en internasionale vlugte. Die belangrikste basis is die Seychelle Internasionale Lughawe. Die lugredery word tans 40% besit deur Etihad Airways.
Air Seychelles is tans een van slegs twee Afrikarederye wat as 'n gesogte 4-ster lugredery deur Skytrax geklassifiseer word.[5]