Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Aksiomatiese stelsel

'n Aksiomatiese stelsel in wiskunde, is 'n versameling 'aannames' of 'aksiomas', waarvan stellings logies afgelei kan word. 'n Wiskundige teorie bestaan uit 'n vesameling aksiomas en alle stellings wat logies van die aksiomas afgelei kan word. Die klassieke voorbeeld van 'n aksiomatiese stelsel is die van Euklidiese meetkunde.


Previous Page Next Page