ٱلكَوْثَر Soera 108 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Al-Kawthar | |
In Afrikaans | "Oorvloed" | |
Deel | 30 | |
Ajat | 3 | |
Al-Kawthar (Arabies: ٱلكَوْثَر, "Oorvloed") is die 108ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 3 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.