Albertina Sisulu | |
---|---|
![]() Albertina Sisulu ontvang 'n ere doktorsgraad van die Universiteit van Johannesburg vir haar rol as stryder teen apartheid (12 April 2007). | |
Gebore | Nontsikelelo Albertina Sisulu 21 Oktober 1918 |
Sterf | 2 Junie 2011 |
Nasionaliteit | ![]() |
Bekend vir | Anti-apartheid-aktivis |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot | Walter Sisulu (1944–2003; sy dood) |
Kinders | Lindiwe Sisulu Max Sisulu Zwelakhe Sisulu |
Ouer(s) | Bonilizwe en Monica Thethiwe |
Albertina Sisulu (gebore 21 Oktober 1918; † 2 Junie 2011)[1] is in die Transkei gebore as die tweede kind van Bonilizwe en Monica Thethiwe. Haar ma se gesondheid het agteruitgegaan en met haar pa se dood in 1929 het hy Albertina, wat toe elf jaar oud was, gevra om na haar broers en susters om te sien.