Alcelaphus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Alcelaphus
|
Spesies | |
Alcelaphus is 'n genus van wildsbokke in die familie van horingdraers (Bovidae) en die orde van ewehoewige soogdiere (Artiodactyla) wat in Afrika voorkom. Beide bulle en koeie het (hol) horings.
Die genus omvat die volgende spesies: