n | naam | struktuur |
---|---|---|
1 | metaan | |
2 | etaan | |
3 | propaan | |
4 | butaan | |
5 | pentaan | |
6 | heksaan | |
7 | heptaan | |
8 | oktaan | |
9 | nonaan | |
10 | dekaan |
'n Alkaan is 'n koolwaterstof met die algemene formule CnH2n+2. Alkane is versadigde verbindings. Hulle bevat net enkelbindings.