Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Anshan

Anshan

鞍山
Stad
Stadshorison van Anshan.
Stadshorison van Anshan.
Anshan is in China
Anshan
Anshan
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 41°07′00″N 122°59′00″O / 41.11667°N 122.98333°O / 41.11667; 122.98333
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieLiaoning
Regering
 • Kommunistiese Party van Sjina SekretariskomiteeZhang Jiehui
 • BurgemeesterGu Chunli
Oppervlak
 • Stad9 252 km2 (3 572 vk. myl)
 • Land8 563 km2 (3 306 vk. myl)
 • Water689 km2 (266 vk. myl)  7.4%
 • Stedelik
624 km2 (241 vk. myl)
Hoogte
1 141 m (3 743 ft)
Bevolking
 • Stad3 645 884
 • Digtheid390/km2 (1 000/vk. myl)
 • Stedelik
1 529 850
 • Stedelike digtheid2 500/km2 (6 300/vk. myl)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Poskode
210300
Skakelkodes412
Webwerfanshan.gov.cn

Anshan (Chinees: 鞍山) is 'n stad in die Chinese provinsie Liaoning met 'n bevolking van 3 645 884 in 2010. Die stad is geleë in die noordooste van China naby die kus van die Oos-Chinese See en noord van die Noord-Koreaanse grens.

Die stad is 'n belangrike nywerheidstad. Anshan is in die 14de eeu gestig en in 1587 gefortifiseer. Tydens die Boxer-opstand van 1900 en die Russies-Japannese Oorlog (1904–1905) is die stad erg beskadig en later heropbou. Tussen 1918 en 1937 is die stad geïndustrialiseer en tydens die Tweede Chinees-Japannese Oorlog weer erg beskadig. Teen die einde van die Tweede Wêreldoorlog is dit deur Sowjet-magte geplunder. In die 1950's is die stad herbou.


Previous Page Next Page






آنشان Arabic Anşan AZ Аншан (Китай) Bulgarian Anshan (Liaoning) Catalan Ăng-săng CDO Аньшань CE Anshan (lungsod sa Pangmasang Republika sa Tśina) CEB An-šan Czech Anshan Danish Anshan (Liaoning) German

Responsive image

Responsive image