Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Apollo 10

Apollo 10
Sendingwapen
Sendingstatistiek
Sendingnaam: Apollo 10
Roepteken: Beheermodule: Charlie Brown
Maanmodule: Snoopy
Bemanningslede: 3
Lansering: 18 Mei 1969
16:49:00 UTC
Kennedy-ruimtesentrum LC 39B
Tyd in wentelbaan: 61 uur 37 minute,
23,6 sekondes
Omwentelinge: 31
Landing: 21 Mei 1969
16:52:23 UTC
15° 2' S, 164° 39' W
Tydsduur: 8 dae, 0 ure 3 minute
Massa: CSM 28 834 kg;
LM 13 941 kg
Bemanningslede
V.l.n.r.: Cernan, Stafford, Young

Apollo 10 was die vierde bemande sending van die Apollo-program en die eerste om vanaf platform 39B gelanseer te word. Die missie was die tweede om 'n bemanning in 'n wentelbaan om die maan te plaas. Die module het tot 15,6 km (8,4 myl) van die maanoppervlakte gekom gedurende die missie. Volgens die "2001 Guinness World Records" het Apollo 10 die rekord behaal vir die hoogste spoed bereik deur 'n bemande voertuig: 39 897 km/h (11,08 km/s of 24 791 mpu). Hierdie rekord is opgestel tydens hul terugkeer van die maan op 26 Mei 1969.


Previous Page Next Page






أبولو 10 Arabic Apollon 10 AZ Аполо 10 Bulgarian Apollo 10 BR Apollo 10 Catalan ئەپۆڵۆ ١٠ CKB Apollo 10 Czech Apollo 10 CY Apollo 10 Danish Apollo 10 German

Responsive image

Responsive image